Voorbeeld van Gr. 12 Notas

1.2    Kontroleer jou vaardighede.                                                             - AS 12.1.1, AS 12.1.2
  Met hierdie oefening word jou geheue verfris en jou vaardighede gekontroleer. As jy
  probleme met enige van hierdie voorbeelde ondervind, hersien die ooreenstemmende werk
  in Graad 10 en Graad 11 en vra jou onderwyser om jou van meer voorbeelde te voorsien
     
     
Oefening 2.1
2. Skakel die volgende desimale breuke om na gewone breuke in hulle eenvoudigste vorms:
2.1
0,7       2.2    0,45      2.3    0,406      2.4    0,00201      2.5    0,666      2.6    0,0136     
     
3. Skryf die volgende desimale breuke as persentasies:
3.1
0,56      3.2    0,74      3.3    0,08      3.4    0,95         3.5    1,20      3.6    2,68     
     
4. Skryf die volgende persentasies as desimale breuke:
4.1
25%      4.2    48%      4.3    18%      4.4    42,6%      4.5    83,78%      4.6    125%     
     
5. Bepaal die volgende:
5.1 25% van R2 000          5.2    36% van 3,750 m     
5.3 84% van 2,35               5.4    40% van 280 punte       
     
6. Skryf elk van die volgende as 'n verhouding in sy eenvoudigste vorm:
6.1 R20   :   R840                                    6.2    35 mm  :   680 mm     
6.3 14 albasters   :   49 albasters            6.4    22 jaar   :   64 jaar     
     
7.1 Verdeel R3 000 tussen A en B in die verhouding 2:5. Hoeveel kry elkeen?
7.2 Verdeel 36 albasters tussen A, B en C in die verhouding 1  :  3  :  5
     
8.1 'n Verkoopsman bied jou 'n afslag van 15% aan as jy ten bedrae van R3 600 koop. Hoeveel sal jy betaal?
8.2 Twee rekenaars kas R164. Die verkoopsman sal jou 'n afslag van 10% gee as jy meer as 20 rekenaars
   koop. Wat sal jy vir 21 rekenaars betaal?
     
     
  
Bopunt van bladsy Tuisblad Graad 11 Graad 10