WISKUNDE
GRAAD 12
NOG OEFENINGE
Waarskynlikheid.
MATHEMATICS
GRADE 12
MORE EXERCISES
Probability.
1. Op hoeveel verskillende maniere kan die
letters van die woord SEBRA gerangskik
word?
Antwoord 1
1. In how many different ways can the letters of
the word SEBRA be arranged?
Answer 1
2. Op hoeveel verskillende maniere kan die
letters van die woord ALABAMA gerangskik
word?
Antwoord 2
2. In how many different ways can the letters of
the word ALABAMA be arranged?
Answer 2
3.1 Op hoeveel verskillende maniere kan die
letters van die woord MILLENIUM gerangskik
word?
3.1 In how many different ways can the letters of
the word MILLENIUM be arranged?
3.2 Hoeveel rangskikkings kan gemaak word
wat met 'n L begin en eindig?
Antwoord 3
3.2 How many different arrangemants can be made
starting and ending with an L?
Answer 3
4.1 Op hoeveel verskillende maniere kan die
letters van die woord MATHEMATICS
gerangskik word?
4.1 In how many different ways can the letters of
the word MATHEMATICS be arranged?
4.2 Hoeveel rangskikkings kan gemaak word
wat met 'n M begin en eindig?
4.2 How many different arrangemants can be made
starting and ending with an M?
4.3 Hoeveel rangskikkings kan gemaak word
wat met 'n A begin en 'n T eindig?
4.3 How many different arrangemants can be made
starting with an A and ending with a T?
4.4 Hoeveel rangskikkings kan gemaak word
wat met 'n S begin en 'n E eindig?
Antwoord 4
4.4 How many different arrangemants can be made
starting with an S and ending with an E?
Answer 4
5. Hoeveel rangskikkings van al die letters
van EXCALIBUR wat met 'n X begin en 'n C
eindig kan gemaak word?
Antwoord 5
5. How many arrangemants of all the letters of
EXCALIBUR starting with an X and ending with
a C can be made?
Answer 5
6.1 Op hoeveel verskillende maniere kan die
letters van die woord BARBADOS
gerangskik word?
6.1 In how many different ways can the letters of
the word BARBADOS be arranged?
6.2 Hoeveel rangskikkings kan gemaak word
wat met 'n B begin en 'n R eindig?
6.2 How many different arrangemants can be made
starting with a B and ending with an R?
6.3 Hoeveel rangskikkings kan gemaak word
wat met 'n S begin en 'n D eindig?
6.3 How many different arrangemants can be made
starting with an S and ending with a D?
6.4 Bereken die waarskynlikheid dat 'n
rangskikking wat met 'n A begin en 'n R
eindig gemaak sal word.
Antwoord 6
6.4 Calculate the probability that an arrangement
starting with an A and ending with an R will
be made.
Answer 6
7. Vyf glase en 4 bottels moet op 'n rak
gerangskik word. Hoeveel verskillende
rangskikkings kan gemaak word as al die
glase bymekaar en al die bottels bymekaar
geplaas moet word?
Antwoord 7
7. Five glasses and 4 bottle are to be arranged on
a shelf. How many arrangemants can be made
if all the glasses are to be together and all the
bottles are to be together?
Answer 7
8. Op 'n tafel is daar 3 Fiksie boeke en
4 Biografieê. Rangskik die boeke op 'n rak.
8. On a table there are 3 Fiction books and
4 Biografies. Arrange the books on a shelf.
8.1 Op hoeveel verskillende maniere kan jy die
boeke rangskik as enige boek in
enige posisie geplaas kan word?
8.1 In how many different ways can you arrange the
books if any book can be placed in any position?
8.2 Op hoeveel verskillende maniere kan jy die
boeke rangskik as twee biografieê
langs mekaar geplaas moet word?
8.2 In how many different ways can you arrange the
books on the shelf if two biografies have to be
placed next to each other?
8.3 Op hoeveel verskillende maniere kan jy die
boeke rangskik as al die fiksie boeke langs
mekaar geplaas moet word en al die
biografieê langs mekaar geplaas moet word?
8.3 In how many different ways can you arrange the
books on the shelf if all the fiction books have to be
placed next to each other and all the biografies
have to be placed next to each other?
9. 'n Kode bestaan uit twee letters,
vokale (a, e, i, o, u) uitgesluit en twee syfers.
Hoeveel kodes kan saamgestel word as
9. A code consists of two letters,
vowels (a, e, i, o, u) excluded, and two digits.
How many codes can be made if
9.1 letters en syfers herhaal mag word?
9.1 letters and digits may be repeated?
9.2 letters nie herhaal mag word nie maar syfers
mag herhaal word.
Antwoord 9
9.2 letters may not be repeated but digis may
be repeated.
Answer 9
10. 'n Foto van drie seuns en twee dogters moet
geneem word. Op hoeveel verskillende
maniere kan hulle sit as
10. A photo of three boys and two girls has to
be taken. In how many different ways can they
be seated if
10.1 enige leerling op enige plek kan sit?
10.1 any pupil can sit on any chair?
10.2 the girls have to be seated next to each other?
Answer 10